Bo Hopkins

Bo Hopkins
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam William Hopkins
Geboorte 2 Februarie 1942
Greenville, Suid-Carolina, Verenigde State
Sterfte 28 Mei 2022 (op 80)
Van Nuys, Los Angeles County, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1966-2006; 2013-2022
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Bo Hopkins (2 Februarie 1942-28 Mei 2022) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Wild Bunch (1969), American Graffiti (1973), Midnight Express (1978), en Big Bad John (1990).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy